We have been in business since 1989 - originally as developers of management software, and since 2001 also as manufacturers of time and attendance systems - both hardware and software, with a specific emphasis on South African conditions and legislation. The product range was extended (from about 2006) to include a diesel control system primarily designed to control and record the issuing of diesel on farms.
More recently (2009) the range was again extended with a hand scanner clocking system, which allows for really dirty or rough hands, and adds the ability to support clock data with photographs taken during the clock transaction.
Die besigheid bestaan sedert 1989, aanvanklik as ontwikkelaars van bestuurs-sagteware, en sedert 2001 ook as vervaardigers van klokstelsels - beide hardeware en sagteware, met 'n spesifieke klem op Suid-Afrikaanse toestande en wetgewing. Ons produkreeks is ongeveer 2006 uitgebrei deur die toevoeging van 'n dieselbeheerstelsel wat ontwerp is om die uitreiking van diesel op plase te beheer en op rekord te plaas.
Meer onlangs (2009) is die reeks verder uitgebrei met 'n handleser-klokstelsel, wat ook foto's neem tydens die klokproses, ten einde alle argumente rondom die klokstelsel die nek in te slaan.